Gautrein in Beeld
Die Gautrein-projek vorder fluks. Loanna Hoffman het haar kamera byderhand gehad.
Beeld
Tim du Plessis se rubriek
Nzimande spel onheil vir SA se vernielde universiteite.
Jou wêreld, Jou koerant
Soek Webwerf Argiewe      
Vennote

 
R18 m. se dwelms in huis
’n Skynbaar “gewone” meenthuis in ’n veiligheidskompleks in Honeydew Ridge is glo as laboratorium vir die vervaardiging van dwelms gebruik.

Een reis door Afrika
Derk (60) en Maggie (59) van den Brink, inwoners van Randburg, het pas meer as 25 000 km agter die rug.

Tariefverhogings ‘’n fout’
’n Dringende versoek is vandeesweek deur die leier van die DA-koukus in die Mogale City-stadsraad aan die Nasionale Energiereguleerder en die minister van finansies, Pravin Gordhan, gerig om ’n einde te maak aan die “onaanvaarbare kragtariefverhogings”.

Parke in kollig vir 2010-wêreldbeker
Noudat die Konfederasiebeker-toernooi amper afgehandel is, moet die Johannesburgse metro-owerheid nou begin fokus op volgende jaar se Wêreld-bekertoernooi.

Krag-skok vir inwoners
Enkelfase-kragverbruikers in Johannesburg kan van 1 Augustus tot 51% meer vir hul krag betaal.

Metro gaan sy geld ‘robuus’ vorder, maan DA
Verbruikers in Johannesburg sal moet lig-loop vir die metro se nuwe planne om skuld in te vorder.

Mogale Toerisme kroon die mooistes
Ligte! Aksie! Trane! Vreugde! Krone!

Werkskep-projek se gebak ál gewilder
By die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie se Claremont-projek in Newlands is die rakke vol koekies en beskuit gereed vir die wintervakansie.

Krag, rommel op Fifa-lys
Die sokkerstadions kan betyds gereed wees en die Gautrein en die snelbusdiens kan sokkertoe- skouers oral vervoer, maar daar is nog ’n paar sleutel-Fifa-vereistes waaraan die Johannesburg- metroraad moet voldoen voordat die Wêreldbeker-sokkertoernooi op 11 Junie volgende jaar afskop.

Lughawe nie net verbeter, dit moet 'aerotropolis' word
Die Johannesburgse metroraad het besluit om nie ’n nuwe lughawe te bou nie, maar sy visier vol op die Lanseria-lughawe aan die Wes-Rand in te stel.

Wateraanleg by Mogale reggeruk
Die reuse-regruk en opknappingsoperasie van die Mogale City-munisipaliteit se watersuiweringswerke is ’n stap in die regte rigting.

Navi Redd se snare het die 'vibe'
“Dit is ’n stokperdjie wat heeltemal handuit geruk het.”



PIEKNIEK OP DIE EWENAAR
Die Randburgers Derk van den Brink (60) en sy vrou, Maggie (59), ontspan op die ewenaar tydens hul onlangse reis van drie maande deur Afrika tot in Nederland. Lees hier van hul wedervaringe.
Metroraad se nuwe span moet versnel
Die Johannesburgse metroraad het ’n splinternuwe burgemeesterskomitee.

Hollywood-slangman in dieretuin
Bryan Vorster, ook bekend as “Snakebite Jones” omdat hy reeds verskeie giftige slangbyte oorleef het, is tot 31 Augustus in die Johannesburgse dieretuin in aksie.

Wit Bulle na eindstryd
Die makroskole-kragmeting in die Leeus-liga tussen die eerste spanne van die Hoërskool Monument en die Hoërskool Florida het Vrydag amper vir ’n yslike verrassing gesorg.

Helpmekaar wen net-net
Die stryd in die Goue Leeus-liga om die Beeldtrofee vir groot skole het Saterdag baie interessant geword.

Lanseria kry R7 milj. vir opgradering
Die Johannesburgse metroraad gaan die Lanseria Internasionale Lughawe aan die Wes-Rand oor die volgende paar jaar met ’n inspuiting van nagenoeg R7 miljard uitbrei en opgradeer.

‘Busse kom, al mor taxi’s’
Johannesburg se Rea Vaya-snelbusdiens (Bus Rapid Transit, of BRT) gaan beslis voort ten spyte van teenkanting van die taxibedryf.

Noodreddingspan van Floridapark beste
Goed, beter, die beste in die hele land.

Marais Viljoen Florida les opsê
Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Florida het Saterdag les opgesê teen ’n baie gedugte span van die Hoërskool Marais Viljoen in Alberton.

vind
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende

Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Adverteer in Beeld | Kontak ons |