Dit was ’n wonderlike hoogtepunt om op ons Boundless Sou-thern Africa-ekspedisie die Gonare-zhou- Nasionale Park in die suide van Zimbabwe te besoek.| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2°C - 18°C |
Dit was ’n wonderlike hoogtepunt om op ons Boundless Sou-thern Africa-ekspedisie die Gonare-zhou- Nasionale Park in die suide van Zimbabwe te besoek.
Een van die besondere besienswaardighede in Frankryk is die natuurwonder die Gorges du Verdon (Verdon-ravyn) in die Haut-Var-streek in Provence.
JENS FRIIS het in die Zambezi-rivier gaan baai en letterlik oor die rand van die Victoria-waterval geloer terwyl net sy kop uit die water steek.
Die twee Landies van 4x4 Mega World het vooruit gery om ’n sokkerwedstrydvir die Mahenye-gemeenskap langs die Zimbabwiese Gonarezhou Nasionale Park te reël.
Voordat jy moeg gevlieg is, is jy al daar en dit is ’n goeie plek om heen te ontsnap as jy ’n week of wat die Vrystaatse koue wil misloop. Mauritius is ’n kleinerige eiland in die Indiese Oseaan, sowat vier uur se vlieg van Johannesburg af.
Ons kuier nou op ons Boundless Southern Africa-ekspedisie net noord van Ponto de Ouro in die Lubombo-oorgrenspark in Mosambiek. Die branders breek oor ’n verlate strand tot voor ons hutte.
Die stad slaap nog toe ons die pad vat na Skeerpoort waar ’n lugballon wag. Vróég (lees 06:00) moet ons daar wees, want vliegomstandighede is dan blykbaar eksieperfeksie. Onwelkome lugstromings is min, want die aarde moet nog warm bak. |
REGSTREEKS...
By Chilojo troon die kranse hoog oor die Runderivier in Zimbabwe Foto: Boundless SA
Navorsers se “mislike” navorsing is goud werd om die stand van pikkewynbroeikolonies op die see-ys by die Suidpool te bestudeer.
Ons Boundless Southern Africa-ekspedisie het die koue Lesotho verlaat en eindelik by die Tembe Lodge aangekom. Die Tembe-olifantpark is reg in die noorde van KwaZulu-Natal op die grens met Mosambiek. Dis in hierdie bosagtige en sanderige wêreld van Maputaland waar ons die kampstoele in ’n kring om ’n groot vuur pak terwyl die plaaslike mense vir ons sing. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|