Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
DA gaan Zuma gou oor Donen uitvra
Die DA gaan vandeesweek die hantering van die verslag van die Donen-kommissie op ’n vergadering met pres. Jacob Zuma opper.
Koppies-man erg deur eie hond aangeval
’n Boerboel het om onverklaarbare redes sy eienaar verwoed bespring en “stukke vleis” uit sy arms geruk.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 17°C - 31°C



>
Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Die enigste pil vir siek nasies van wêreld
Oct 04 2008 01:54:21:253AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die nuusdekking oor Angus Buchan se dienste in die Absa-stadion in Kimberley (29/09/08) verwys.

Eerstens wil ek Volksblad bedank omdat hulle gereeld Angus se dienste dek oor wat daar gesê en gepreek word.

SA is bevoorreg om ’n rolmodel en evangelis in Angus Buchan te hê. Hy praat op die man af en is nie skaam om die waarheid deur te gee nie.

Politiek en onderhandeling is nodig om die land te bestuur, maar kan ongelukkig nie die inwoners se sondige, siek harte verander nie. Die Woord van God is die enigste pil vir die sondige, siek nasies in die wêreld. “There is only one pill and that is the Gospel,” het die bekende wêreld-evangelis in Afrika Reinhardt Bonnhe gesê.

Mag oom Angus magtiglik deur God gebruik word om ’n groot herlewing in SA te ontketen. Mag die stadions al hoe voller word. Mag Sy naam verheerlik word.

Ek beskou oom Angus as SA se eie Reinhardt Bonnhe wie se missie en visie is: “Africa shall be saved.”

P.A. Horn

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer