Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Groot trap begin in Tour
Die stryd om die Tour de France se groen trui het gister in alle erns begin toe Thor Hushovd van Cervelo die sesde skof gewen het.
Byesiekte wyer as voorheen gehoop
Kliniese simptome van die gevreesde Amerikaanse jongbysiekte is in byekorwe tot so ver as Oudtshoorn gevind.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 2°C - 18°C



>

Rolbalpresteerders vereer
Nov 19 2008 08:31:25:910AM  - (SA)  
Hannes Nienaber



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die Suid-Vrystaatse Rolbalvereniging het sy presteerders van die afgelope jaar op ’n spoggeleentheid by die Orangia-rolbalklub vereer.

Die unie het ook sy spanne wat aan die interdistrikte-toernooi vroeg volgende jaar gaan deelneem, bekend gemaak.

Die vereniging se president, Trevor Davis, wat onlangs na Mosselbaai verhuis het, het ook die geleentheid bygewoon. Sol Lubbe is in Davis se plek as president van die unie verkies.

Die unie se victrix ludorum was Brunie Rossouw. Sy was ’n lid van die Suid-Afrikaanse silwergroep en het ook die Suid-Afrikaanse uitnodiging?span in die Botswana-pare verteenwoordig.

Die victor ludorum is deur Clinton Roets en Wayne Perry gedeel. Die twee het die nasionale span in Nieu-Seeland verteenwoordig.

Die spanne is:

Mans:

Senior A-span: Dennis Walkerley, Albert Street, Jimmy Orchison, Sol Lubbe. B-span: Bruce Perry, Giel van Heerden, Aubrey Veldtmann, John Blake. Spanbestuurder: Dreyer de Kock.

Ope A-span: Wayne Perry, Wayne York, Zane Roets, Jarred Oracki. B-span: Harry Meiring, Clinton Roets, Handré Marais, Vushi Mphale. Spanbestuurder: Pieter Rossouw.

Provinsiaal B: Louis Heyns, Tewie Wessels, Alex Macaskill, Jason Key, Henry Fourie, Roe Wiid, Jakes Jacobs, Chris Fenton. Spanbestuurder: Ivan Diener.

Vroue:

Senior A-span: Tertia Brewis, Mo Britz, Helena Street, Rina Pienaar. B-span: Marie Peyper, Fransie Lotter, Elize Nel, Engela Etzebeth. Spanbestuurder: Baba Steyn.

Ope A-span: Derene Fourie, Joannie Theron, Pam Squires, Brunie Rossouw. B-span: Denise Glaun, Marianne Key, Natasha Spring, Niggie Breedt. Spanbestuurder: Monika van Zyl.

Provinsiaal B: Ann Orchison, Linda Fuhri, Sanet de Koker, Pam Rip. Bebe van der Walt, Dienie Greyling, Annelize Wiid, Lara York. Spanbestuurder: Elsabé Stephen.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer