Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
DA gaan Zuma gou oor Donen uitvra
Die DA gaan vandeesweek die hantering van die verslag van die Donen-kommissie op ’n vergadering met pres. Jacob Zuma opper.
Koppies-man erg deur eie hond aangeval
’n Boerboel het om onverklaarbare redes sy eienaar verwoed bespring en “stukke vleis” uit sy arms geruk.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 17°C - 31°C



>
Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Bestuur kies nuwe lede
Nov 19 2008 08:31:23:737AM  - (SA)  
Henry Hopley



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

KIMBERLEY. – Drie nuwelinge is gekies op die uitvoerende bestuur van Klub Griekwas, die Griekwaland-Wesse rugby-ondersteunersklub, op sy jaarvergadering wat Vrydagaand hier gehou is.

Kobus van den Berg is soos verwag onbestrede as nuwe voorsitter in die plek van Barry Gerber verkies.

Frikkie du Plessis is ná ’n stemming as adjunkvoorsitter in die plek van Van den Berg gekies.

Werner Hauptfleisch is onbestrede as tesourier in die plek van Marnus van der Merwe gekies.

Gerber en Van der Merwe het volgens die klubgrondwet ná hul tweejaar-termyn uit die bestuur getree.

Eben Truter, wat twee jaar gelede weens werkverpligtinge uitgetree het, is weer as bykomende lid verkies in die plek van Bernard Gerber wat nie weer beskikbaar was nie.

Die ander bykomende lede is Johnny Higgs, Frank Lightfoot, Dolf Greyling en Thinus Deyzel.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer