Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
DA gaan Zuma gou oor Donen uitvra
Die DA gaan vandeesweek die hantering van die verslag van die Donen-kommissie op ’n vergadering met pres. Jacob Zuma opper.
Koppies-man erg deur eie hond aangeval
’n Boerboel het om onverklaarbare redes sy eienaar verwoed bespring en “stukke vleis” uit sy arms geruk.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 17°C - 29°C



>
Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Personeel opgelei
Nov 18 2008 03:53:43:350PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die ontwikkeling van goeie leiers op alle vlakke van personeel speel in elke organisasie ’n belangrike rol. Dit verseker dat die organisasie voorberei is vir die toekoms en uitdagings kan hanteer. Die Kroonstad-sentrum vir Bejaardes plaas ’n hoë prioriteit op die ontwikkeling van personeel wat met bejaardes werk.

’n Groep van 25 personeellede van die sentrum is geïdentifiseer en deur Dru - Professional Training Consultancy (DAPTC) in effektiewe leierskap opgelei. DAPTC se visie is om veral swart ekonomiese bemagtiging deur middel van opleiding en ontwikkeling toe te pas.

Die missie van DAPTC is om diensgelykheid, arbeidsvreugde en gehalte-dienslewering te bevorder. Die bevordering van ’n lewenslange kultuur van uitbreiding van kennis en vaardighede is belangrik.

Die personeellede wat die opleiding voltooi het, is sterk gemotiveer om die diens te bevorder.

Die menslike hulpbron is die kosbaarste bate van ’n organisasie. Opleiding en bemagtiging van personeel is waarde-toevoeging tot gehaltediens. Bel DAPTC vir meer inligting by 073-468-5834 of e-pos info@daptc.co.za.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer