Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Groot trap begin in Tour
Die stryd om die Tour de France se groen trui het gister in alle erns begin toe Thor Hushovd van Cervelo die sesde skof gewen het.
Byesiekte wyer as voorheen gehoop
Kliniese simptome van die gevreesde Amerikaanse jongbysiekte is in byekorwe tot so ver as Oudtshoorn gevind.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 2°C - 18°C



>

Inwoners wag in spanning op datums
Nov 18 2008 03:53:39:707PM  - (SA)  
Tharine Geldenhuys



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Onderwyl die Moqhaka-belastingbetalers-en-inwonersvereniging (MBIV) wag op antwoorde oor kwessies wat die inwoners se sak en dienslewering raak, word daar in spanning gewag op die bekendmaking van die datums waartydens inspraak in die opstel van die begroting van aanstaande jaar gelewer kan word, aldus mnr. Gerrit van Schalkwyk, voorsitter van die MBIV.

Dié datums word op die oomblik, net soos die verslag van die ouditeur-generaal, van die belastingbetalers en inwoners van Moqhaka weerhou om redes wat net aan die Moqhaka- munisipale raad bekend is.

“Daarom is daar op die oomblik geen sprake van die moontlike opheffing van die dispuut deur die MBIV nie en word die publiek weer genooi om hulle aan te sluit, sodat ons vereniging steeds kan groei tot voordeel van almal,” sê Van Schalkwyk.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer