| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 2°C - 18°C |
Dis nou al ’n paar jaar dat Garmin die plaaslike mark vir GPS-toestelle heeltemal oorheers. Dis nie noodwendig te sleg nie, maar die een nadeel van ’n oorheersing in enige mark is dat die markleier sy posisie kan misbruik om pryse kunsmatig hoog te hou.
Dit het ’n halwe dekade van asem-ophou gekos, maar eindelik is Porsche se Panamera laasweek in ’n sopnat Duitsland en Oostenryk se Oberammergau-omgewing bekend gestel.
Kort op die hakke van 2007 se nuwe Subaru Impreza WRX (wat verlede jaar in luikvorm in Suid-Afrika gebuig het) is die motor met heelwat verbeterings opgekikker.
Die Amerikaanse MotoGP-ren die naweek op Laguna Seca het ’n onverwagse wenner in die gedaante van die Spanjaard Dani Pedrosa opgelewer toe dié Honda-jaer van begin tot end voor gejaag het. |
PIKANTE PRET MET PEUGEOT
Die nuwe 308cc is nog mooier en nou fokus Peugeot ook meer op mans-mark met die nuwe "bostuklose" pragstuk... Praat saam Jannie Hennop skryf ekslusief oor wiele en hul dinge vir die Motor mark in hierdie blog. Lesers word aangemoedig om deel te neem en kommentaar te lewer.
Volvo se S40 1,6D DRIVe met staan/gaan-tegnologie is pas as die What Car? -tydskrif se “groen” topmotor gekroon. W
hat Car? is Brittanje se grootste motorverbruikerstydskrif en koopgids.
Dit is weer die jare lange stryd tussen Toyota en Volkswagen wat die naweek in die Oos-Kaap voortgesit gaan word wanneer die Volkswagen-tydren môre in Port Elizabeth begin. |
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|