Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
DA gaan Zuma gou oor Donen uitvra
Die DA gaan vandeesweek die hantering van die verslag van die Donen-kommissie op ’n vergadering met pres. Jacob Zuma opper.
Koppies-man erg deur eie hond aangeval
’n Boerboel het om onverklaarbare redes sy eienaar verwoed bespring en “stukke vleis” uit sy arms geruk.
  Soek Webwerf Argiewe  


>
Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Twee Kerskonserte gehou
Nov 19 2008 03:47:27:403PM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Vrystaters en Noord-Kapenaars kan vanjaar na twee opwindende Kerskonserte uitsien.

Die Volksblad-kunstefees bied op Dinsdag 9 Desember Kersfees met Mathys Roets en Jannie Moolman aan.

Die gehoor kan uitsien na treffers soos Panus Angelicus, Somer-Kersfees en Gebed van Koos du Plessis. Die bekende Lulu van der Walt behartig die regie. Die tweede Kerskonsert is op Woensdag 10 Desember. Sterrenag met die Ses Snare. Die “Snare” is Mathys Roets, Mel Botes, Blackie Swart, Wouter van de Venter, Leon Ecroignard en Thean Kotze. Albei vertonings word in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein aangebied en begin om 19:30. Kaartjies is R120 per konsert en is beskikbaar by die Mimosa Mall-inligtingstoonbank, Izami-Bloemiste en Pacofs. Vir besprekings, skakel 051-447-7772. Moet dit nie misloop nie.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer