Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
DA gaan Zuma gou oor Donen uitvra
Die DA gaan vandeesweek die hantering van die verslag van die Donen-kommissie op ’n vergadering met pres. Jacob Zuma opper.
Koppies-man erg deur eie hond aangeval
’n Boerboel het om onverklaarbare redes sy eienaar verwoed bespring en “stukke vleis” uit sy arms geruk.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 14°C - 30°C



>
Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Matriek Top Presteerders 2008
Oct 17 2008 10:56:05:753AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Volksblad sal weer vanjaar die matriekuitslae so wyd moontlik publiseer en wil ook oor al die toppresteerders van elke skool berig.

Die matriekuitslae word in die Desember-vakansie gepubliseer, wat dit moeilik maak om leerlinge en personeel te kontak. Dus het ons al die skole se samewerking in dié verband nodig.

Al die toppresteerders - almal wat vier of meer onderskeidings in die eindeksamen verwag - moet die aangehegde vorm invul. Die vorm kan dan aan Karen Ebersohn gefaks word by 051 447 9198.

  • Kliek vir Afrikaanse vraelys.

  • Kliek vir Engelse vraelys.

    Teken in op Volksblad


  • Vind
    Reis en Verblyf
    Werksgeleenthede
    Top Afrikaanse Boeke
    Kom ons Kliek
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP
    vind jou ou skoolvriende


    Kies jou skool se provinsie



    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


    Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer