Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
DA gaan Zuma gou oor Donen uitvra
Die DA gaan vandeesweek die hantering van die verslag van die Donen-kommissie op ’n vergadering met pres. Jacob Zuma opper.
Koppies-man erg deur eie hond aangeval
’n Boerboel het om onverklaarbare redes sy eienaar verwoed bespring en “stukke vleis” uit sy arms geruk.
  Soek Webwerf Argiewe  
Bloem 15°C - 31°C



>
Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.

Schmeiser en fluitstudente hou konsert in Bfn
Apr 02 2008 03:42:36:137AM  - (SA)  



  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

FLUITSTUDENTE van oor die land heen wat dié week meesterklasse in Bloemfontein bygewoon het, tree Vrydag om 13:10 in ’n gratis konsert in die Odeion op.

Die meesterklasse is deel van die Neuberg-in-Bloemfontein-projek waarmee die musiekdepartement van die Universiteit van die Vrystaat verlede jaar begin het.

Vanjaar het die Oostenrykse fluitspeler Hans-georg Schmeiser Wene vir die Vrystaat verruil om van sy kundigheid aan Suid-Afrikaanse studente oor te dra.

Schmeiser sal in sommige nommers saam met die studente speel. Ná die konsert, wat sowat ’n uur sal duur, sal CD’s van Schmeiser te koop wees.

Navrae: Ninette Pretorius, 051-401-2504.

Teken in op Volksblad


Vind
Reis en Verblyf
Werksgeleenthede
Top Afrikaanse Boeke
Kom ons Kliek
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
vind jou ou skoolvriende


Kies jou skool se provinsie



en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer