Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 18°C - 31°C> |
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
||||||||||||||
|
Oorsese solis in volgende konsert met orkes
MOZART-LIEFHEBBERS kan nou al uitsien na die volgende simfoniekonsert deur die Vrystaatse Simfonieorkes. Twee Mozart-werke is op die program – die Klarinetkonsert en Simfonie nr. 39 in E mol majeur. Die solis is die Amerikaner Bryan Crumpler wat besig is om hom as konsertsolis op die internasionale kringloop te vestig. Sy optredes strek van Amerika tot verskeie lande in Europa. Giovanni Gabrieli se Symphoniae Sacrae in Ecclesiis lui die konsert in. Christopher Dowdeswell dirigeer. Die konsert is op 8 Maart om 19:30 in die Odeion. Kry kaartjies (R80 en R50) by Pacofs, 051-447-7772, Izami by 051-436-1489, of die inligtingstoonbank in Mimosa Mall.
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|