Kies jou skool se provinsie
| Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans | ||||
|
|
|
||
Bloem 20°C - 30°C> |
| Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Volksblad se webwerf. Kliek hier vir ons nuwe webwerf. |
||||||||||||||
|
||||||||||||||
|
Grotes kom nie weg
Die laaste twee klubwedstryde vir die jaar is deur die Maluti-Oos-hengelklub gehou. Goeie vangste is met die November-wedstryd behaal waaronder ’n baber van 8,330 kg, gevang deur Wessie van der Westhuizen, ’n karp van 5,075 kg, gevang deur Arné Chapman, ’n onderbek van 1,352 kg, gevang deur Lampies Jonker, en ’n onderbek van 1,971 kg, gevang deur die gashengelaar, Sheries Jansen. 25 Oktober Seniors 1. Pieter Jonck 2. S.J. Theron 3. Francois Spyer Juniors 1. Anthonie Nel 2. David Jordaan 3. Louis Spershott 1 November Seniors 1. S.J. Theron 2. Arné Chapman 3. Lampies Jonker Juniors 1. Anthonie Nel 2. Reinhardt Chapman
|
||||||||||||||
|
Vind
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
||||||||||||||||||
|
|