News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Hotagter
Jaag jou bloeddruk op met die pragfoto's van dié week se agterbladmodelle.
Kurt breek weg vir groot vraag
Kurt Darren se loslappiedae is amptelik verby...
Teken in op Rapport
  Soek Webwerf Argiewe  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Wêreld
Sake24
Weekliks
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Rapport Boeke
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
KaapRapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
Min Max
BFN 2°C 18°C
KPT 15°C 19°C
JHB 2°C 18°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes
REDAKSIEBLOGS
Uit die persgalery: Die ligte is aan, maar Cope is afwesig
Die ligte is aan, maar daar’s niemand by die huis nie. Dít is die verhaal van Cope, sedert die eerste dag toe sy 30 parlementslede in Kaapstad aangekom het. Mens kry die idee Cope het gedink hulle kan net hier opdaag en dan gaan alles vanself gebeur.
 
Suid-Afrika
‘Maties, maak taaldeur oop, hou oop!’ - dr. Blade
04/07/2009 20:03
Dís die uitdaging wat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, aan die adres van die Universiteit van Stellenbosch (US) gerig het.

Suid-Afrika
S.A. SE EIE ‘FRITZL’
’n Tienermeisie wat van Duitsland af gekom het om haar pa vir die eerste keer te ontmoet is na bewering deur hom as seksslaaf in sy huis in Muizenberg aangehou.
  • 'n Stroom vroue en 'n vloekery
  • Waarom Sandra nie vroeër probeer ontsnap het
  • Skok-onthullings: Só het drama ontvou
  • SA sal betaal vir getuie se vlugte na hofsitting
  • Sy het gesmag om pa te ontmoet
  • Suid-Afrika
    Oud-minnares se saak teen Steve kan nou voortgaan
    Me. Janine van der Vyver kan voortgaan om die sanger Steve Hofmeyr, met wie sy lank in ’n verhouding was, te dagvaar vir kontrakbreuk en skadevergoeding.
    PRONKEND BY DIE JULY
    Tammy-Anne Fortuin, model en TV-aanbieder, gister by die July op Greyville in Durban.
    Lees die berig
    .
    Fotogalery

    Kliek hier
    om 16 Julie 1989 se voorbladberigte te lees.
    VERSEKERING

    Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.



     

    Steun jy die staatsdiensdokters se protesoptrede?

    Ja, hulle word te min betaal.
    Ek steun die dokters, maar nie die staking nie.
    Nee. Hulle verdien genoeg.
     
    Redaksieblogs
    Fliekvlooi: Charlize in Cinema Nouveau
    Help my reg as ek verkeerd is, maar soos die meeste fliekvlooie wat ek ken, is ek onder die indruk dat Cinema Nouveau-teaters hoofsaaklik kunsrolprente vertoon. Tog sien ek soms daar ‘n fliek wat ek net nie in daardie kategorie sou plaas nie.
    Nuusflitse
    MEER NUUS
    Sy’t vir Ruben biltong en droëwors gekoop. Toe glip sy by die tuisnywerheid in vir sy beste bederf: ’n Peppermint Crisp-tert. Hulle was al in die kar toe spring sy weer uit om vir hom ’n bottel water te kry. Sorgsaam, soos altyd.

    Ai, nou gaan ons vir 12 jaar by die Britte moet hoor dat Suid-Afrika gelukkig was om dié reeks te wen...

    As jy as belastingbetaler wil weet of die R32 miljard wat vanjaar vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag begroot is tot gevolg het dat ons weermag gevegsgereed is, alle sterkte aan jou.

    Die moordklag teen ’n man wat sy huishulp se kleinseun met ’n jaggeweer doodgeskiet het, sal waarskynlik in ’n klag van strafbare manslag verander word.

    Die Suid-Afrikaanse seksbedryf wil nie in 2010 met sy broek op sy knieë gevang word nie.

    Die nuwe minister van polisie wil die sogenaamde “hardloop-en-skietwet” wysig sodat polisielede weer op vlugtende geweldmisdadigers kan losbrand.

    Cope se nasionale leierskap het ’n dokument goedgekeur oor hoe die party, wat met 1,3 miljoen stemme derde was in die algemene verkiesing, teen 2014 die ANC opdraande kan gee.

    Die rammelinge in die VF+ nadat die partyleier, dr. Pieter Mulder, besluit het om in die ANC-regering te dien, het die afgelope week voortgeduur.

    ’n Britse man het pas begin met “die beste werk ter wêreld” – ’n kontrak vir ses maande as oppasser van ’n eiland by Australië se Groot Barrière-rif.

    Die haas onuitputbare woord "put" het die joernalis, skrywer en digter Hans Pienaar aan die dink gesit oor 'n paar groot romans wat hom opnuut laat wonder het oor die woord "put".

    Anastasia de Vries het met Bettina Wyngaard oor haar debuutroman, Troos vir die gebrokenes, gesels en 'n vrou ontmoet wat 'n verhaal van hoop in die aangesig van hopeloosheid geskryf het.

    Twee opspraakwekkende "outobiografiese" debute het pas verskyn: Karin Eloff se Stiletto en Yolanda Barnard se Die ponies galop: seks en skandale van die sterre onthul. Die skrywer Jaco Botha het hulle genooi vir 'n onthullende middagete.

    Gaan ons toelaat dat skoolhoofde en politici aan ons voorskryf watter woorde ons mag gebruik, vra Pieter Malan.

    Mens onthou die kwytskelding van dr. Penuell Maduna oor sy aanval op mnr. Henri Kluever, destydse ouditeur-generaal. Mens onthou hoe wyle minister Steve Tshwete losgekom het oor sy komplot-bewerings teen mnre. Tokyo Sexwale, Mathews Phosa en Cyril Ramaphosa...

    Met sowat twee jaar oor voor die volgende plaaslike verkiesing is die slagorde opgestel tussen die departement van koöperatiewe regering en tradisionele sake en die munisipale rade.

    Nóg ’n harde slag het Suid-Afrika se reeds vuisvoos bestaans- en kleinskaalvissers getref toe hul laaste lewenslyn summier afgeknip is.

    ’n Verbruikersorganisasie wil ’n miljoen Suid-Afrikaners betrek by ’n groepeis teen maatskappye wat deel was van ’n kartel wat broodpryse beknoei het.

    Stadsbeamptes van Los Angeles in Amerika is besig om hul koppe te krap oor hoe hulle Dinsdag rouklaers by die eerste openbare roudiens vir die ontslape Koning van Pop, Michael Jackson, gaan akkommodeer.

    Pres. Moeammar Ghaddafivan Libië het maar sy eie manier van dinge doen, het pres. Jacob Zuma gister in Durban gesê nadat hy vandie Afrika-unie (AU) se vergadering in Sirté teruggekeer het.

    Die 17de wysigingswetsontwerp tot die Grondwet, wat eersdaags voor die parlement dien, het ingrypende gevolge vir provinsiale en plaaslike regerings.

    Sarah Palin, die Republikeine se kandidaat vir die adjunk-presidentskap in verlede jaar se Amerikaanse verkiesing, het eergister haar uittrede as goewerneur van Alaska aangekondig.

    Harry Potter-aanhangers kan maar gereed maak vir die nuwe Potter-fliek wat binnekort in teaters in Suid-Afrika te sien sal wees.

    Ingrid Jonker se tragiese lewe het 'n byna vanselfsprekende bestanddeel van haar immergewilde poësie geword. Word haar poësie nie as gevolg daarvan om emosionele redes oorskat nie? Die sanger Chris Chameleon, onder meer bekend om sy Jonker-toonsettings, sê hokaai, en die literator en biograaf prof. J.C. Kannemeyer sê omsigtig ja.

    Stephanus Petrus Daniel le Roux (1922-1989) is op Oudtshoorn gebore, word groot op Rietvlei naby De Rust in die Klein Karoo. Ná wisselende laerskole gaan hy vir die hoërskool na Grey-Kollege in Bloemfontein. Daarna studeer hy (1940-1945) regte aan die Universiteit van Stellenbosch waar hy die grade B.A. en LL.B. behaal.

    As die bestuur van die afgelope Leeutoer kla oor 'n moordende toerskedule, moet hulle bly wees hulle het nie 70 jaar gelede hier getoer nie, skryf Steve Lewis.

    Die jaarlikse sardynstormloop aan die kus van KwaZulu-Natal word beskou as een van die grootste natuurwonders op aarde, skryf Erna van Wyk.

    SPORT
    Suid-Afrika bly die beste rugbyspan ter wêreld, ongeag gister se nederlaag van 9-28 teen die Britse en Ierse Leeus op Coca-Colapark.

    “Die Stryd van die Susters” op die hoofbaan van Wimbledon het gister ’n effense verrassing opgelewer toe Serena Williams haar ouer suster Venus oortuigend en in skoon stelle met 7-6 (7-3), 6-2 geklop het.

    Dis letterlik ’n keuse tussen sink en swem, en uiteindelik ook ’n keuse tussen wen en verloor.

    Benni, kom help!

    REDAKSIEBLOGS
    Die wonderlik veelsydige akteur, Russell Crowe, is oor die jare heen in baie uiteenlopende rolle gesien. Maar ek moet bieg, niks kon my voorberei vir Russel Crowe as Cal McAffrey in State of Play nie. McAffrey is ‘n slordige, oorgewig joernalis met langerige, onversorgde hare, ‘n skedonk vir ‘n kar en heelwat slegte gewoontes.

    Dit het tien bitterlang jare geneem, maar ons is eindelik ontslae van komm. Jackie Selebi. As die howe hom nie skuldig bevind nie, kan dié potsierlike mannetjie vir die res van sy dae vetplante op sy stoep natgooi of Bingo speel. So lank hy net nie weer naby Wachthuis kom nie.

    TYDSKRIF
    Die rooikop-sangeres Nedine Blom is deesdae supercool – soos die titel van haar jongste album. Oral waar ’n mens kom, sing kinders die liedjies op haar CD of dans op die ritme daarvan. Só goed is die musiek dat sy onlangs daarmee ’n Sama losgeslaan het vir beste kinderalbum van die jaar.

    Van die Bybelse tyd af word daar al op verskeie maniere na lamsvleis verwys en vandag nog is ’n stukkie lamsvleis iets besonders vir die meeste mense. Vandag se resep is ’n eenvoudige eenskottelgereg vir die winter.

    Vir haar vriende is sy “Bossiekop”, die lojale vriendin met die sonskyn-glimlag. Musiekliefhebbers het haar weer leer ken as die petite, energieke sangeressie van die funky vrouegroep Shine 4. En deesdae sien TV-kykers haar as Jansie, die vriendelike, raakvatter-sekretaresse by Vuyatela se kantoor in M-Net se sepie Egoli.

    Agt maande gelede het Lucas Maree gehoor hy het prostaatkanker … “Ek het eers my dinges af geskrik! Dis mos ’n ding wat kan doodmaak hierdie. Mamma se siekte wat haar uiteindelik van ons weggevat het.” Maar nou, agt maande later, is Lucas Maree steeds hier.

    HOOFARTIKELS
    In Suid-Afrika se troebel politiek is dit nooit te laat vir wonderwerke nie. Die prysenswaardige en grootmoedige stap van mnr. Nathi Mthethwa, nasionale minister van polisie, om die ou spesialis-eenhede van die polisie terug te bring, verdien lof. Maar dit word met voorbehoud gesê.

    Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, is ’n baie slim man wat vandeesweek ’n baie dom ding gesê en toe teruggekrabbel het.

    RUBRIEKE
    Daar is toenemende ooreenstemming dat die grootste probleme in ons land voortspruit uit die verswakking van die staat sedert 1994. ’n Swak staat kan nie sy burgers veilig hou nie.

    Jare gelede sit ek in die Notre Dame in Parys. Hulle het in die 12de eeu begin om die katedraal op ’n eiland in die Seinerivier te bou. Hoe beskryf ’n mens hierdie imposante konstruksie? Die fabelagtige beeldjies op die mure, fantastiese pilare, verhewe koepels, die eggo van klank en die kwaliteit van die lig...

    Wat mense doen is hulle saak. Dis immers wat ’n demokrasie beteken. En dit pas my. Dis ’n veilige houding en dit laat jou toe om te wees wat jy is. Sonder voorbehoud, maar binne perke. Soms kan ek my irritasie en/of frustrasie egter nie so maklik in toom hou nie.

    Hoe meer dinge verander, hoe meer … verander dinge. Die ministerie van veiligheid en sekuriteit is weer die ministerie van polisie, soos in die dae voor die Groot Bevryding. En die minister van polisie, so lyk dit, meen polisielui kan maar weer uitvaagsels in die rug skiet.

    BRIEWE
    Rapport het op 7 September 2008 my brief gepubliseer waarin ek my ontevredenheid uitspreek oor die SAUK en sy gedurige verwysing na Pretoria as Tshwane. Die ontevredenheid het naderhand ’n obsessie by my geword...

    Ai,die politieke inmenging en die dubbele standaarde wat rugby betref, maak die meeste van ons nou bietjie keelvol en iemand met aansien en mag moet nou iets begin waardeur ons ons misnoeë te kenne kan gee!

    Oor Jaco Botes se brief “Skoolgeld slinks verhoog” (Rapport, 28 Junie): Dit is nie die skool se plig om ouers te herinner aan die dag wanneer die skool sy begroting aan die ouers voorlê nie.

    My hart gaan uit na Dirk Prinsloo! Dis ’n jammerte dat so ’n aansienlike, akademies wel opgevoede man soveel hel moet verduur wees sy versteurde breinkoördinasie.

    Ek verwys na Lydia Roelofse se brief “Blikleeus is soos kinders” in Rapport van 21 Junie. ’n Besoek aan die plaas van ’n “leeu-liewende” blikleeuboer was vir my net so ontstellend soos vir baie mense van die omgewing, insluitend boere.

    In die ekonomiese toestand waarin die wêreld verkeer, sal dit vir Suid-Afrika baie beteken om meer grond vrugbaar te maak om meer voedsel te produseer.

        Vind
    DirectAxis-Lenings
    Reis en Verblyf
    Motor- & huisversekering
    Kry R100 gratis by Piggs Peak
    Werkgeleenthede
    Afrikaanse boeke
    Rapport-foto's







    Terug na bo