News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Jason meer as net 'Idol'
Aanvanklik was hy een van die enigste ouens tussen vanjaar se Idols-finaliste wat nie 'n strykyster (hair straightner) vir sy hare gehad het nie...
Birjani die moeite werd
Birjani is 'n gewilde Indiese en Kaap-Maleisiese rysgereg vir spesiale geleenthede. Hier's 'n resep vir maklike, maar heerlike visbirjani.
Teken in op Rapport
  Soek Webwerf Argiewe  
Voorblad
Meer Nuus
Suid-Afrika
Sport
Wêreld
Sake24
Weekliks
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Rapport Boeke
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
KaapRapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
Min Max
BFN 17°C 30°C
KPT 17°C 25°C
JHB 12°C 24°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Rapport se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.
 
15/11/2007 18:36  - (SA)  
Verklaring deur Tim du Plessis, redakteur van Rapport
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Verwante Berigte
  • Rapport, Deon Maas en satanisme
  • Die Deon Maas Blad:
    Wat is die verskil tussen Kleurling of Coloured?
  • Vet uitsuig? Ek gebruik boepie eerder as rusplek vir my bier
  • SMS?e van ons lesers
  • Nuut! Die Deon Maas Blad

  • Rapport het die rubriek beëindig wat die bekende Deon Maas vir die koerant geskryf het.

    Rapport en Maas is die afgelope week geteiken deur ‘n virale veldtog wat per e-pos en SMS gevoer is oor Maas se eerste rubriek voorverlede Sondag. Die rubriek was oor Satanisme.

    Die veldtog het agt dae ná die betrokke rubriek begin. Die boodskappe het kopers gevra om Rapport op Sondag 18 November te boikot. Die veldtog het later Rapport se verspreiders en agente geteiken. Dit het Rapport se kommersiële belange in die gedrang gebring.

    Ook talle van Rapport se getroue lesers het in goeie trou gereageer. Daar is deeglik kennis geneem van hul standpunte.

    Rapport is verbind tot mediavryheid, die vrye uiting van menings en robuuste debat. Die georkestreerde boikotveldtog het egter die wese van die kwessie verander van een oor vrye meningsuiting na een oor kommersiële belang.

    Rapport se standpunt sal volledig verduidelik word in Sondag se koerant.



    Kry Rapport op jou Facebook-profiel

    Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


        Vind
    Reis en Verblyf
    Motor- & huisversekering
    Kry R100 gratis by Piggs Peak
    Werkgeleenthede
    Afrikaanse boeke
    Rapport-foto's
        Stem
    Wanneer dink jy gaan die Suid-Afrikaanse ekonomie weer begin groei?

    Resultate
    Vorige Resultate
        Vind ou vriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo