News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Jason meer as net 'Idol'
Aanvanklik was hy een van die enigste ouens tussen vanjaar se Idols-finaliste wat nie 'n strykyster (hair straightner) vir sy hare gehad het nie...
Birjani die moeite werd
Birjani is 'n gewilde Indiese en Kaap-Maleisiese rysgereg vir spesiale geleenthede. Hier's 'n resep vir maklike, maar heerlike visbirjani.
Teken in op Rapport
  Soek Webwerf Argiewe  
Voorblad
Meer Nuus
    Suid-Afrika
Sport
Wêreld
Sake24
Weekliks
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Rapport Boeke
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
KaapRapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
Min Max
BFN 16°C 32°C
KPT 15°C 23°C
JHB 13°C 28°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes

Jy is besig om toegang te kry tot geargiveerde inhoud van Rapport se webwerf.
Kliek hier vir ons nuwe webwerf.
 
15/11/2008 22:14  - (SA)  
2 plaasaanvalle in Noordwes
Willem Pelser    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Swartruggens

Plaasaanvallers het die afgelope week boeregesinne op twee plase in Noordwes aangeval.

In die eerste voorval vroeg Donderdagoggend is mnr. Dawie van der Merwe (68) en sy vrou, Annie (68), deur vyf mans op hul plaas buite Swartruggens oorval.

Mev. Van der Merwe was buite by die hoenderhokke toe die rowers toegeslaan het. Haar man is in die huis oorval. Die egpaar is erg aangerand.

Die rowers het R 2000 en ’n 9 mm-pistool in die huis geroof en in die egpaar se Toyota Camry met die registrasienommer DMV468NW gevlug. Die vyf rowers is steeds soek.

In die tweede plaasaanval Donderdagoggend het vyf aanvallers – vermoedelik dieselfde bende – op mnr. Rupert McGeere se plaas naby Mafikeng toegeslaan.

Die bende het sy vrou oorval en vasgebind voordat hulle met ’n bedrag kontant in ’n wit BMW gevlug het.

Hulle het aan sy vrou en kind gesê hulle “soek die man wat hier bly”. “Ons gaan terugkom,” het die rowers gesê. – Willem Pelser



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Reis en Verblyf
Motor- & huisversekering
Kry R100 gratis by Piggs Peak
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Rapport-foto's
    Stem
Wanneer dink jy gaan die Suid-Afrikaanse ekonomie weer begin groei?

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo