News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Hotagter
Jaag jou bloeddruk op met die pragfoto's van dié week se agterbladmodelle.
Kurt breek weg vir groot vraag
Kurt Darren se loslappiedae is amptelik verby...
Teken in op Rapport
  Soek Webwerf Argiewe  
Voorblad
Meer Nuus
    Suid-Afrika
Sport
Wêreld
Sake24
Weekliks
Kommentaar/Opinie
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Rapport Boeke
Motors
Reis
Streeknuus
Leef in Gauteng
KaapRapport
Multimedia
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
Min Max
BFN 3°C 18°C
KPT 13°C 16°C
JHB 1°C 16°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Argiewe
Bestel foto's
Kontak
Redakteur
Web-redakteur
Nuusredakteur
Brieweredakteur
Ombudsman
Stuur jou video
Adverteer
Advertensiebestuurder
Nog Kontaknommers
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Aflewerings
Teken in
Klagtes
’n Stroom vroue en ’n vloekery
Heinz (53) het geweier om met Rapport te praat oor die seksklagte wat sy dogter, Sandra, teen hom ingedien het.

Oorloggie kom tussen minister en munisipaliteite oor dienste
04/07/2009 20:02
Met sowat twee jaar oor voor die volgende plaaslike verkiesing is die slagorde opgestel tussen die departement van koöperatiewe regering en tradisionele sake en die munisipale rade.


Seksbedryf raak slaggereed vir 2010
04/07/2009 20:03
Die Suid-Afrikaanse seksbedryf wil nie in 2010 met sy broek op sy knieë gevang word nie.

KAARTMANNE VAN DIE BAAN
Alan Gordon (links) en Kevin van den Haak, albei van Durban, gister in die ysige koue by die Vodacom Durban July. Hul "uitrustings" is deur Van der Haak ontwerp. (Foto: Silverzone Images)



Waarom Sandra nie vroeër probeer ontsnap het
Waarom sou Sandra nie vroeër uit haar pa se huis probeer ontsnap het nie?

Skok-onthullings: Só het drama ontvou
Hulle ken Heinz* al jare lank, maar het nooit vermoed dat hy ’n donker kant kan hê nie.

SA sal betaal vir getuie se vlugte na hofsitting
As Sandra* haar in Duitsland bevind wanneer sy opgeroep word om teen haar pa te getuig, sal die Suid-Afrikaanse regering haar vlug- en ander koste betaal.

Sy het gesmag om pa te ontmoet
Sandra* het ’n sterk behoefte gehad om na Suid-Afrika te gaan om haar pa vir die eerste keer in haar lewe te ontmoet.

Moordklag word dalk strafbare manslag
Die moordklag teen ’n man wat sy huishulp se kleinseun met ’n jaggeweer doodgeskiet het, sal waarskynlik in ’n klag van strafbare manslag verander word.

Innibos bars uit sy nate
Die Innibos-kunstefees is vinnig op pad om een van die grootste kunstefeeste in die land te word.

‘Maties, maak taaldeur oop, hou oop!’ - dr. Blade
Dís die uitdaging wat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, aan die adres van die Universiteit van Stellenbosch (US) gerig het.

Swak dienslewering: Woede in Piet Retief kook oor
Die afgelope week is meer as R20 miljoen se skade aangerig toe die inwoners van die plaaslike township ’n kliniek en ’n biblioteek afgebrand het, asook die huise van die burgemeester en sommige ANC-raadslede.

Onderwys-unies in opstand
Die land se grootste onderwysvakbond is kwaad oor die min vordering in onderhandelinge oor die beroepspesifieke bedeling (BSB) vir onderwysers.

Potter-fliek gou hier
Harry Potter-aanhangers kan maar gereed maak vir die nuwe Potter-fliek wat binnekort in teaters in Suid-Afrika te sien sal wees.

AU se besluit politieke nagmerrie vir SA
Die Suid-Afrikaanse regering bevind hom weer eens midde-in ’n diplomatieke gemors nadat die Afrika-unie (AU) besluit het om pres. Omar el-Basjir van die Soedan teen ’n internasionale lasbrief te beskerm.

Oud-minnares se saak teen Steve kan nou voortgaan
Me. Janine van der Vyver kan voortgaan om die sanger Steve Hofmeyr, met wie sy lank in ’n verhouding was, te dagvaar vir kontrakbreuk en skadevergoeding.

S.A. SE EIE ‘FRITZL’
’n Tienermeisie wat van Duitsland af gekom het om haar pa vir die eerste keer te ontmoet is na bewering deur hom as seksslaaf in sy huis in Muizenberg aangehou.
  • 'n Stroom vroue en 'n vloekery
  • Waarom Sandra nie vroeër probeer ontsnap het
  • Skok-onthullings: Só het drama ontvou
  • SA sal betaal vir getuie se vlugte na hofsitting
  • Sy het gesmag om pa te ontmoet


  • Rammelinge in VF+ duur voort
    Die rammelinge in die VF+ nadat die partyleier, dr. Pieter Mulder, besluit het om in die ANC-regering te dien, het die afgelope week voortgeduur.

    SA mag nie weet hoe paraat sy eie weermag is
    As jy as belastingbetaler wil weet of die R32 miljard wat vanjaar vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag begroot is tot gevolg het dat ons weermag gevegsgereed is, alle sterkte aan jou.

    Cope-strategie om die ANC in 2014 opdraand te gee
    Cope se nasionale leierskap het ’n dokument goedgekeur oor hoe die party, wat met 1,3 miljoen stemme derde was in die algemene verkiesing, teen 2014 die ANC opdraande kan gee.

    Minister: Toegewyde onderwysers nodig
    Die edelste professie. Só het dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, die afgelope week die onderwys op ’n beraad oor onderwyserontwikkeling beskryf.

    Skiet-tragedie: Inbrekers slaan 4 keer toe, hou skieter aan
    Talle inwoners van die buurt Parkmore, Sandton, het die afgelope week gekla oor die hoë misdaadsyfer in dié gegoede woonbuurt.

    Kurt verras Dunay met verlowing op olifanttoer
    Kurt Darren se loslappiedae is amptelik verby.
     
    Kliek hier vir nog berigte

        Vind
    DirectAxis-Lenings
    Reis en Verblyf
    Motor- & huisversekering
    Kry R100 gratis by Piggs Peak
    Werkgeleenthede
    Afrikaanse boeke
    Rapport-foto's
        Stem
    Steun jy die staatsdiensdokters se protesoptrede?
    Ja, hulle word te min betaal.
    Ek steun die dokters, maar nie die staking nie.
    Nee. Hulle verdien genoeg.

    Resultate
    Vorige Resultate
        Vind ou vriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
    Plaas jou GRATIS advertensie hier!
    SOEK | KOOP | VERKOOP







    Terug na bo