![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
|
Anton Lazarus se kinders het gedink hulle pappa is dood toe vyf mense – onder wie twee polisiemanne – hom aangerand het.
'n Oupa met ’n ligte graad van Alzheimer is glo so brutaal deur die polisie behandel dat hy die volgende dag ineengestort en “vyf hartomleidings” ondergaan het.
Hy het “in die naam van die Here” miljoene rande by beleggers gekollekteer om ’n “wêreldklas vakansieoord” in Mosambiek te bou...
Simply Slim mag miskien verbied wees, maar dit beteken nie agente het opgehou om dit te verkoop nie.
Ansie van Wyk (53) van Germiston moet elke keer as sy onderhoud wil hê, haar eks, Gert van Wyk (47), spyker.
‘My oë was potblou en heeltemal toegeswel. Maar die dokter het gesê: Jy moes die ander ou gesien het!”
|
|
| Adverteer in Sondag | Kontak ons |